Kyk wie knip ’n uil­tjie!

Weg! - - Briewe Vooraf -

Ek wou nog al­tyd ’n vo­ël in sy nes sien, ver­al ’n uil. Op ’n on­lang­se va­kan­sie in die Kru­ger­wild­tuin het ons op die S130 tus­sen die Kro­ko­dil­bru­gen On­der-Sa­bie-rus­kamp ge­ry. Soos ge­woon­lik het ek el­ke boom goed deur­ge­kyk. Ons het toe­val­lig by dié boom stil­ge­hou, en ter­wyl ek in die hol­te kyk, sien ek iets be­weeg. Ek kon my oë nie glo toe ek dié non­ne­tjie­ui­le ge­waar nie. My ka­me­ra het oor­tyd ge­werk!

NICK MATHIOS, Se­cun­da

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.