DALE GAIT van Cam­per­do­wn skryf:

Weg! - - Briewe Vooraf -

Ek hou dié rus­pes se­dert Mei dop. Dit lyk as­of hul­le bloot in sir­kels be­weeg. Daar was hon­der­de van hul­le, maar som­mi­ge het ge­vrek. Dit lyk as­of hul­le snags skui­ling soek en die vol­gen­de og­gend loop hul­le weer in sir­kels. Kan Dun­can help? Die in­sek­ken­ner DUN­CAN MACFADYEN ant­woord: Die trein­tjie­rus­pes, van die A­nap­he pan­da- mot, loop ge­woon­lik nie in ’n sir­kel nie, maar ’n lang ry.

Hul­le mar­sjeer só tot hul­le by ’n plek uit­kom waar hul­le ’n groot ge­meen­skap­li­ke ko­kon spin en saam in pa­pies ver­an­der. Daar kan tot 600 ko­kon­ne in ’n groot beur­sie­ag­ti­ge struk­tuur (’n “bag­net” in En­gels) wees. Die sy in dié beur­sie het van die rus­pes se ste­kel­ri­ge ha­re in en kan dus nie vir kom­mer­si­ë­le doel­ein­des ge­bruik word nie. Dit is dus baie sleg as hul­le so in ’n sir­kel loop, want hul­le gaan uit­ein­de­lik vrek. As jy op so iets af­kom, ver­breek die ket­ting so­dat hul­le veld-in kan loop.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.