’n Dra­ma in die klei­ne

Weg! - - Portefeulje Mense Se Lense -

Vin­cent kom tot sy seun, Ce­dric, se red­ding – dié is in ’n poe­le­tjie met sam­pi­oe­ne vas­ge­keer...

Dit het Mar­cus so­wat ’n uur ge­neem om dié to­neel op te stel, met ’n bak wa­ter, broc­co­li en bla­re vir die grond in die mid­del, shi­me­ji-sam­pi­oe­ne en ’n glas­skyf met sui­ker bo-op ge­strooi vir die bok­eh- ef­fek in die ag­ter­grond (daai lig­kol­le­tjies wat so uit fo­kus is). Hy het ge­skenk­pa­pier ag­ter die glas ge­sit vir kleur.

HOE? Ni­kon D800; Nik­kor 105 mm­ma­kro­lens; slui­ter­spoed 1/60ste van ’n se­kon­de; lens­o­pe­ning f8; ISO 100; met ’n drie­poot; drie flit­se; ’n kol­lig en ’n 10 duim­goue weer­kaat­ser. >

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.