Ge­baai in goud

Weg! - - Portefeulje Mense Se Lense -

Dié Mi­das­slak het sy ko­nink­ryk in goud om­ge­to­wer en kyk nou na die e­nig­ste oor­bly­wen­de ding wat nóg nie goud is nie. Hy weet hy mag nie daar­aan raak nie...

Om die to­neel te skep het Mar­cus ’n blom in ’n vlak bak­kie wa­ter ge­sit, met ’n goue ka­mer­jas van sy in die ag­ter­grond. Hy het ’n glas­blad met blin­ker­tjies daar­op ge­bruik vir die bok­eh. En moe­nie van Vin­cent ver­geet nie!

HOE? Ni­kon D800; Nik­kor 105 mm-ma­kro­lens; slui­ter­spoed 1/100ste van ’n se­kon­de; lens­o­pe­ning f9; ISO 100; met ’n drie­poot en drie flit­se met warm fil­ters. >

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.