HUGO EN CA­RO SE 5 GUNSTELINGPLEKKE

Weg! - - Oos-afrika Reis -

1 SIMIENBERG, E­THI­O­PIË. Die ber­ge, Ge­la­das en wa­ter­val­le was on­ge­loof­lik.

2 MAAS­AI MA­RA, KE­NIA. Die feit dat ons stok­siel­al­leen son­der hei­nings tus­sen die die­re kon slaap, was die ker­sie op die koek.

3 ILHA DE MOÇAMBIQUE. Ons het ’n boot­rit ge­doen, wal­vis­se ge­sien en by ’n skeeps­wrak ge­snor­kel­duik.

4 GROOT-ZIM­BAB­WE. Dit be­hoort meer be­kend te wees as die pi­ra­mi­des, maar ons is bly dit is nie. An­ders sou dit nie so rus­tig ge­wees het nie.

5 BWINDI, U­GAN­DA. Ons het nie vooraf be­spreek vir ’n berg­go­ril­la-uit­stap­pie nie en net op­ge­daag by Bu­ho­ma in die sui­de van Bwindi. Ons het die aand gaan vra of hul­le plek het vir die vol­gen­de og­gend. Aan­vank­lik het hul­le nee ge­sê, maar la­ter ge­bel en ge­sê ons kan maar kom!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.