Vol­gen­de maand in Weg

Weg! - - Inhoud -

OOS-AFRIKA

Hoe klink ’n 70 dae lan­ge reis deur Zam­bië, Tan­za­nië, R­wan­da en Ma­la­wi – in jou eie bak­kie? Ja, jy kán dit doen met ons klas­sie­ke reis­plan!

TOERUSTING

S­taan na­der, al­le wa­ter­ba­bas! Van ’n SUP- bord en ’n ka­jak tot ’n wa­ter­dig­te ka­me­ra of duik­pak – van­dees­maand wys ons al­ler­lei speel­goed vir men­se wat meer tuis is in die wa­ter as op land

KUIERKOS

Hoe­kom al jou geld by ’n ste­ak­hou­se uit­gee... maak dié ste­ak-en-sous-kom­bi­na­sies self (en gee jou­self ’n fooi­tjie!)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.