Ek wens...

Weg! - - Portefeulje Mense Se Lense -

Par­ty men­se glo as jy die saad­jies van ’n per­de­blom blaas, sweef jou ge­dag­tes en dro­me saam met die saad­jies tot by jou ge­lief­des. An­der sê die hoe­veel­heid saad­jies wat oor­bly, is hoe­veel jaar jy nog het om te leef...

Mar­cus het dié to­neel ge­skep met sam­pi­oe­ne, per­de­blom­me en ’n 10 duim­goue weer­kaat­ser om die lig war­mer te maak.

HOE? Ni­kon D800; Nik­kor 105 mm-ma­kro­lens; slui­ter­spoed 1/125ste van ’n se­kon­de; lens­o­pe­ning f6.3; ISO 100; met ’n drie­poot; flits en ’n tuis­ge­maak­te lig­ver­sprei­er. >

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.