DY­ER­EI­LAND

Weg! - - Kortliks - – Mar­cel­le van Nie­kerk >

• Dis die mees sui­de­li­ke van 14 ei­lan­de langs die Suid-A­fri­kaan­se kus. • Die eiland is piep­klein (dis net 15,67 ha), maar is ’n “Im­por­tant Bi­rd A­rea,” wat be­te­ken dit word in­ter­na­si­o­naal er­ken as be­lang­rik vir vo­ël­be­wa­ring. • Al­te­sa­me 17 see­vo­ël­spe­sies kom hier voor. Be­wa­rings­kun­di­ges is ver­al be­kom­merd oor drie spe­sies om­dat hul­le ge­tal­le aan die af­neem is: die bril­pik­ke­wyn, die trek­kor­mo­rant en die bank­dui­ker.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.