WEN­KE VIR BLOMMEKYK

Weg! - - Kortliks -

• Stop heel eer­ste by el­ke dorp se toe­ris­me­kan­toor. Kry die jong­ste blom­me­nuus en ’n kaart van roe­tes wat jy kan ry. Of bel hul­le vooraf om te hoor na wat­ter blom­kol jul­le kan mik. • Kyk vooraf op ’n weer­web­blad (soos yr.no) na die weer­voor­spel­ling: As die son nie skyn nie, gaan jy nie juis blom­me sien nie. • Ont­hou: Blom­me draai al­tyd hul­le ge­sig­gies na die son toe. Be­kyk hul­le dus uit die noorde, met die son ag­ter jou.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.