POSTBERG IS OOP!

Weg! - - Kortliks -

Dié deel van die Weskus- na­si­o­na­le park is el­ke jaar net in Au­gus­tus en Sep­tem­ber oop en be­kend vir pla­te wit, geel en o­ran­je gous­blom­me. Pak ’n piek­niek­mand­jie en gaan maak ’n draai.

In dié twee maan­de kan dit nog­al be­dry­wig raak oor na­we­ke; pro­beer dus op ’n weeks­dag ’n draai maak.

Kos­te Vol­was­se­nes: R77 p.p. Kin­ders jon­ger as 12: R39 p.p. Gra­tis met ’n Wild Card. Oop El­ke dag 9 vm.-5 nm.

Kon­tak 022 772 2144; san­parks.org

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.