KRY JOU PER­MIT­TE HIÉR

Weg! - - Sederberg Reis -

S­tad­saal­grot­te en Truit­jie­s­kraal R40 p.p. en R20 per kind by Kaap­se Na­tuur­be­wa­ring en die mees­te van die gas­te­pla­se.

Mal­te­se Kruis-roe­te R60 p.p. en R35 per kind by Kaap­se Na­tuur­be­wa­ring, D­wars­ri­vier (dis die plaas waar Sand­drif se ont­vangs is), Krom­ri­vier en D­rie­hoek (dan stap jy via Ei­ke­boom).

Toe­gang tot die gas­te­pla­se se stap­roe­tes is gra­tis vir gas­te. Dag­be­soe­kers be­taal R40 p.p. en R20 per kind. D­rie­hoek se stap­roe­tes kos R60 p.p. en R35 per kind.

Wolf­berg­boog: R60 p.p. en R35 per kind by Kaap­se Na­tuur­be­wa­ring, D­rie­hoek en D­wars­ri­vier (hier kos dit R100 p.p. en R60 per kind, want jy stap deur die skeu­re tot by die boog).

Wolf­berg­skeu­re: R50 p.p. en R30 per kind slegs by D­wars­ri­vier, want dis op hul­le grond.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.