Te­ken in op ons ge­druk­te óf di­gi­ta­le tyd­skrif en wen ’n na­week­weg­breek

Weg! - - Inhoud -

Vier ge­luk­ki­ge in­te­ke­naars kan ’ n na­week se ver­blyf vir 2 men­se by die mooi Couch Hou­se Ho­tel & Spa wen – mét ont­byt, mid­dag- en aand­e­te!

Die Co­ach Hou­se Ho­tel & Spa is in die hart­jie van Lim­po­po na­by T­za­neen, met ’n uit­sig oor die val­lei-om­ge­wing waar ma­ka­da­mia-boor­de en vrug­te­pla­se ver­spreid lê.

Die ho­tel het ’n ou­wê­reld­se sjar­me met ver­skeie aan­den­kings o­ral in die ho­tel.

Kom ont­span met ’n men­gel­dran­kie by die ho­tel­swem­bad, of sit aan vir een van die sjef se heer­li­ke ge­reg­te.

Hier is stap­paad­jies in die woud rond­om die ho­tel en deur die boor­de, wat die Co­ach Hou­se Ho­tel ’n won­der­li­ke er­va­ring maak – vir ’n ro­man­tie­se na­week óf ’n ge­sins­va­kan­sie. DIE PRYS SLUIT IN: Vier le­sers sal elk ’n twee dae lan­ge ver­blyf vir twee men­se by die Co­ach Hou­se Ho­tel & Spa wen, met ont­byt, mid­dag- en aand­e­te in­ge­sluit.

Bel 086 199 1199 of s­tuur ’n e-pos na re­ser­va­ti­ons@o­ri­on­ho­tels.co.za om te be­spreek of meer in­lig­ting te kry.

Die Co­ach Hou­se Ho­tel & Spa is deel van die O­ri­on Ho­tels and Re­sorts­groep wat met ’n portefeulje van tien ei­en­dom­me spog.

Be­pa­lings en voor­waar­des geld: Die prys is net gel­dig vir paar­tjies – geen kin­ders jon­ger as 18 nie. Ver­blyf sluit nie dran­kies in nie. E­ni­ge by­ko­men­de dae is vir die wen­ner se eie sak.

Die prys vir al vier wen­ners is al­te­sa­me R30 000 werd; O­ri­on Ho­tels sal dus net ver­blyf van die­self­de waar­de ver­skaf. Be­spreek voor­uit om ver­blyf te ver­se­ker. Be­pa­lings en voor­waar­des geld: Die aan­bod is gel­dig vir in­te­ke­na­re in Suid-A­fri­ka tot 24 SEP­TEM­BER 2018. Jou in­te­ke­ning word op ’n voor­uit­be­taal­de ba­sis voor­sien. Om on­on­der­bro­ke diens te ver­se­ker, word jou in­te­ke­ning ou­to­ma­ties her­nu en be­ta­ling word el­ke maand ver­haal. Die in­te­ken­geld mag van tyd tot tyd her­sien word in wel­ke ge­val jy voor­af in ken­nis ge­stel sal word. Ons kan die be­ta­lings­in­struk­sie aan­pas om met die ta­rie­we oor­een te stem.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.