DARLING-VELDBLOMMESKOU

Weg! - - Kortliks -

Dis heer­li­ke len­te! Kom kyk na uit­stal­lings van die Dar­ling­streek se veld­blom­me in hul­le na­tuur­li­ke ha­bi­tat – dit sluit re­nos­ter-, riet-, sand- en strand­veld in. Hier is ook kos- en hand­vlyt­stal­le­tjies, ’n uit­stal­ling van klas­sie­ke mo­tors en trek­kers, en ’n ver­maak­tent, as­ook ’n speel­plek vir kin­ders. Wan­neer? 14-16 Sep­tem­ber Tyd Vry­dag en Sa­ter­dag: 9 vm.-5 nm.; Son­dag: 9 vm.-3 nm. Waar? Darling-gholf­klub, Ja­ca­ran­das­traat, Darling Kos­te Vol­was­se­nes: R60; kin­ders jon­ger as 18: R40; kin­ders jon­ger as 2: gra­tis. Op die Vry­dag be­taal pen­si­oen­trek­kers net R40. Koop kaart­jies by quic­ket.co.za Nog in­lig­ting 084 916 1111;

dar­ling­wild­flo­wers.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.