PSST! DALK SAL JY DÁN BY KOGELBERG BLYPLEK KRY

Weg! - - Kortliks -

Kaap­se Na­tuur­be­wa­ring se Kogelberg-re­ser­vaat is ui­ters ge­wild – vra maar vir e­nig­een wat al pro­beer blyplek kry het in een van die vyf luuk­se eko-hut­te daar. Maar hier’s goeie nuus: Die re­ser­vaat gaan bin­ne­kort nog agt hui­sies by­kry (drie met slaap­plek vir ses men­se elk en vyf met slaap­plek vir twee men­se elk).

Die bou­werk het in Ju­lie be­gin en be­hoort ’n jaar te duur. Hou so­lank jou vin­ger op die knop­pie!

Kon­tak 021 483 0190 (be­spre­kings); ca­pe­na­tu­re.co.za >

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.