BOE­KE EN MU­SIEK

Weg! - - Boeke En Musiek -

’n Ei­e­naar van ’n wild­re­ser­vaat in K­waZu­lu-Na­tal skryf ’n in­spi­re­ren­de op­volg­boek van ’n in­ter­na­si­o­na­le top­ver­ko­per, ons kyk na ’n bril­jan­te boek oor die ge­skie­de­nis van stap, raak op­ge­won­de oor die eer­ste ver­sa­mel­bun­del van die klas­sie­ke Hup­pel­kind- ver­ha­le en luis­ter na die ge­ni­a­le Ri­ku L­ät­ti se nu­we al­bum. Lees en ge­niet!

DEUR ERNS GRUND­LING

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.