PADMUSIEK

Weg! - - Boeke En Musiek -

Hoop daai boom is ou­kei

deur Ri­ku L­ät­ti

R79,99 op iTu­nes

In ’n meer reg­ver­di­ge wê­reld waar pro­fe­te wel in hul­le eie land ge­ëer word, was Ri­ku L­ät­ti al lank ’n huis­hou­de­li­ke naam en het sy al­bums pla­ti­num­ver­ko­pe be­haal. Met sy Was­goed­lyn­pro­jek het Ri­ku ook die af­ge­lo­pe paar jaar baan­bre­kers­werk ge­doen om skep­pen­de mu­si­ci in hul­le eie om­ge­wing op te neem. Dié nu­we al­bum se 13 lied­jies is ’n e­klek­tie­se krag­toer wat Ri­ku saam met sy vrou, Jackie, en die Mar­kTu­nes Band (Mark El­lis op bas­ki­taar en Je­an Tu­nes Ma­rais op trom­me) aan­ge­pak het.

Of hy nou ’n kla­vier, trek­kla­vier of e­lek­tro­ni­ka as be­ge­lei­ding ge­bruik, is Ri­ku se mu­siek al­tyd vars, ver­nu­wend en hoogs luis­ter­baar – of jy nou ag­ter lor­ries op die N1 of in die wye Tank­wa-Ka­roo ry. En wat die ge­hal­te van sy li­rie­ke be­tref, som “Hei­lig” al­les op: “Hei­lig om te ster­we / want dit dwing ons om te leef / dit heg waar­de aan die le­we / dit heg waar­de aan die dood.” R49,95 by Google Play

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.