WEN MET JOU FO­TO!

Weg! - - Mense Se Lense Lesersfoto’s -

Jy kan vol­gen­de maand ’n S­te­vensonHa­mil­ton-leer­hoed ter waar­de van R550 wen! James S­te­venson-Ha­mil­ton il was di die Kru­ger­wild­tuin ild i se eer­ste wil­dild be­waar­der en dié veld­hoed vier sy be­wa­rings­gees. Een ge­luk­ki­ge

Weg- le­ser kan vol­gen­de maand só ’n hoed wen. Hoe? S­tuur een­vou­dig jou bes­te reis- en na­tuur­fo­to’s na men­se­se­len­se@weg.co.za – ons kies die wen­ner, wat in “Men­se

se lense” ge­pu­bli­seer word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.