Ál­mal lees Weg

Weg! - - Briewe Vooraf -

Dink jul­le net men­se lees Weg? Ek het een mid­dag in my mo­tor­huis op ’n kamp­stoel met ’n Weg ge­sit.

Ek moes iets in die huis gaan haal en toe ek la­ter uit­kom, sit Rusco op my stoel en “lees”. Dit was die vin­nig­ste wat ek nog my foon ge­gryp het om ’n fo­to te neem.

KOBUS WELGEMOED, S­prings >

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.