Ta­ren­ta­le kry voor­keur

Weg! - - Briewe Vooraf -

Op Lep­ha­la­le in Lim­po­po het 'n klom­pie ta­ren­ta­le die voor­reg om hul­le eie “voet­oor­gang” te hê.

As hul­le be­sluit om na die an­der kant van die straat te gaan, trip­pel hul­le oor die pad son­der om te kyk. Die in­wo­ners stop om aan hul­le voor­keur te gee. Dis se­ker die e­nig­ste dorp waar ta­ren­ta­le die ver­keer be­heer!

DS. FANIE S­TEYN, Lep­ha­la­le

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.