SHANÉ VAN DYK

Weg! - - Briewe Vooraf -

van Bot­ri­vier vra: Ons het op dié to­neel af­ge­kom net voor die Kij Ga­mies-wa­ter­gat op die La­er-Dui­ne­pad in die K­gala­ga­di-oor­grens­park. Die slang het vrek ge­lyk, maar die jak­kals het hom aan­hou op­tel en skud. Hy is ná ’n paar mi­nu­te veld-in met die slang. Is dit nor­ma­le ge­drag?

SHANÉ VAN DYK, Bot­ri­vier

Die slang­ken­ner JOHAN MARAIS ant­woord: Dis ’n mol­slang wat heel moont­lik dood­ge­ry is. Dis al­ge­meen vir jak­kal­se om slan­ge dood te maak en te vreet, selfs gif­ti­ge slan­ge.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.