Weg!

Ruacana in vloed

-

Vir die grootste deel van Namibië was 2016 ’n droë jaar. Die verre noorde het egter báie reën gekry – kyk net op bl. 78 hoe groen is die berge langs die Kunenerivi­er.

Ruacana is ’n waterval in die Kunenerivi­er. Namate Hougaard nader gekom het, kon hy sien hoe ’n miskolom bo die waterval opstyg en het sy hart begin bokspring.

Hierdie foto – geneem met ’n telefotole­ns – is lank belig en het die Carolyn Mitchum- spesiale toekenning in die 2016 Epson Pano-toekenning­s gewen. Dié prys gaan aan ’n uitsonderl­ike foto met min redigering, wat meestal “binne die kamera” geskep is. Dit het ook die 2016-toekenning vir Landskapfo­to van die Jaar gewen in die kompetisie Internasio­nale Landskapfo­tograaf van die Jaar ( internatio­nallandsca­pephotogra­pher.com). Skote Petoors!

Nikon D810; 70-200 mm-lens; sluiterspo­ed 3 sekondes; lensopenin­g f8; ISO 100; ’n sesstop- neutrale digtheidsf­ilter.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa