Weg!

VELDDRIF

-

“Dis ’n unieke soort mens wat hier langs die Bergrivier aard. Die soort wat stilhou vir skilpaaie in die pad en, soos die duikers, omsien na die ou langs hom. Eendag moet ’n Velddriwwe­r tog net aan my verduideli­k waarom al die bohaai oor ’n bokkom?”

Dié Weskusdorp by die monding van die Bergrivier het sy ontstaan te danke aan die oorvloed vis – vars én gesout – wat hier

voorkom. Kom kyk voëls, roei op die rivier en proe ’n bokkom.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa