Weg!

WATER

-

Stel vas hoe diep die water is. Gewoonlik kan jy deurstap, maar dit is nie altyd moontlik in die delta nie, want daar is goed in die water wat jou wil vreet.

Kyk of daar spore in die water in lei. Dis ’n slegte teken as iemand nog nie vandag voor jou deur die water gery het nie.

Wag. Safarivoer­tuie ken die waterkruis­ings. As jy geduldig is, sal daar een verbykom en jy kan die lyn sien, asook die diepte.

Kyk waar jou enjin se inlaat is en maak seker dat jou voertuig nooit só

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa