Weg!

WATER’S EDGE, SIMONSTAD

-

Dis nie so beskut soos Windmill nie; dus moet jy die see verstaan. Hier is dieper water, met helder hoekies en gaatjies, kelp en wildeperd. Hier’s ’n kol vol naakseesla­kke en soms swem ’n pylstert verby.

In die somer hou sloephaaie hier. Dis ook by die pikkewynko­lonie – gehoorsaam die bordjies en moenie nie tot by die kolonie probeer swem nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa