14 Hla­ro, Go­na­re­z­hou, Zim­bab­we

WegRy Vat Die Pad - - Kampplekke -

As ’n oor­gre­ti­ge reis­a­gent ’n kamp­va­kan­sie by Hla­ro aan jou moes ver­koop, sou hy op een ding fo­kus – die kamp­plek se on­ver­be­ter­li­ke uit­sig oor die be­ken­de C­hi­lo­jo­kran­se.

Maar nie­mand hoef ’n mens reg­tig te oor­tuig om hier te kamp as jy eers ’n fo­to of twee van Hla­ro ge­sien het nie. Daar’s ’n he­le klom­pie eks­klu­sie­we kam­peer­plek­ke in Go­na- re­z­hou, maar nie een van hul­le het so ’n mooi uit­sig op dié i­ko­nie­se kran­se soos Hla­ro nie. Die kamp­plek is boon­op reg teen die oe­wer van die Run­de­ri­vier.

Dis ’n wil­der­nis­kamp. Hier’s net ’n put­toi­let, vuur­maak­plek en ’n ska­du­boom. Bring jou eie wa­ter en toi­let­pa­pier en hou maar ’n o­gie oop vir die park se groot en soms om­ge­krap­te o­li­fant­bul­le.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.