At­lan­tis-dui­ne, Wes-kaap

Ja­c­ques Ma­lan – Trau­ma­spe­si­a­lis en skry­wer van Weg­ry se Bos­dok­ru­briek GPS S33.598981 E18.452373.

WegRy Vat Die Pad - - Kenners Se Wenners -

Waar is dit?

My guns­te­ling 4x4be­stem­ming is ’n speel­plek net 70 km van my huis af – At­lan­tis-dui­ne.

Wat maak dit spe­si­aal?

Hier kan mens jou ha­re los­skud en van die week se werk­stres ont­slae raak. At­lan­tis se dui­ne kan op so­veel ma­nie­re aan­ge­pak word.

Wat moet ’n mens be­slis doen as jy daar­heen reis?

Kry ’n pe­trol-4x4 en los die die­sel-for­tu­ners by die huis! Jy gaan krag no­dig hê.

E­nig­iets waar­voor ’n mens moet uit­kyk of op­pas?

Vir die klomp mal ou­ens van die F­ri­day A­vie Club.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.