Ka­ta­vi Na­si­o­na­le Park, Tan­za­nië

Pe­ter Le­vey – We­gry­roe­te­gra­deer­der en veld­ken­ner GPS S6.63171 E31.14028 (ont­vangs­kan­toor)

WegRy Vat Die Pad - - Kenners Se Wenners -

Waar is dit?

Ek het al wyd en syd deur Sui­der-a­fri­ka ge­reis en tal­le fan­tas­tie­se plek­ke be­soek. Daar­om is dit moei­lik om net een guns­te­ling­be­stem­ming uit te son­der. Maar iets wat tog be­son­ders is, is die Ka­ta­vi Na­si­o­na­le Park op die Ka­tu­ma-vlak­te in Tan­za­nië. Ek sal dit vir e­nig­een aan­be­veel.

Wat maak dit so spe­si­aal?

Hier­die na­si­o­na­le park in die wes­te van Tan­za­nië is spe­si­aal om­dat dit so af­ge­leë is.

Hier is nooit vrees­lik baie toe­ris­te nie, maar ho­pe die­re.

Jy sal van die dig­ste kon­sen­tra­sies see­koeie op aar­de sien, trop­pe o­li­fan­te van 200 of meer en waar skyn­lik meer leeus as men­se. Dis ook ’n goeie be­stem­ming vir vo­ël­ky­kers met tal­le skaars spe­sies wat hier voor­kom.

Ver­der is daar ook lek­ker plek­ke in die om­ge­wing om te be­soek, soos

S­hi­wa N’gan­du, Ka­pishya-warm­wa­ter­bron­ne en Tan­gan­ji­ka-meer.

Wat moet ’n mens doen as jy daar­heen reis?

Maak jou reg vir die tset­se­vlieë!

E­nig­iets waar­voor ’n mens moet uit­kyk?

Ont­hou dat se­ke­re de­le van die park nie in die nat sei­soen, tus­sen Ok­to­ber en A­pril, toe­gank­lik is nie weens vloe­de.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.