Mo­to­pi-pan, Sen­traal-ka­la­ha­ri, Botswa­na

Ger­rie P­re­to­ri­us – Aan­bie­der van die Brul van die Leeu­toer na Botswa­na en Leef­jou Reis- reeks op kyknet. GPS S21.165250 E23.101667

WegRy Vat Die Pad - - Kenners Se Wenners -

Waar is dit?

Die Sen­traal-ka­la­ha­ri- na­tuur­re­ser­vaat lê my na aan die hart. Dit is ’n uit­ge­strek­te re­ser­vaat in die Ka­la­ha­ri-woes­tyn in Botswa­na, en die naas­groot­ste re­ser­vaat ter wê­reld. Dis een van die min plek­ke in A­fri­ka wat nog werk­lik wild voel, en ek het by dié pan die bes­te leeu­vangs­te van my le­we ge­sien.

Wat maak dit vir jou spe­si­aal?

Die Sen­traal-ka­la­ha­ri gee nie som­mer nie, maar as hy gee, gee hy mil­de­lik. By Mo­to­pi-pan het ek al trop­pe van dui­sen­de vol­strui­se ge­sien en hier is ’n mag­dom kat­te. Ty­dens ons laas­te be­soek het ’n lui­perd som­mer in die kamp kom kui­er. Dis ook lek­ker dat hier geen mus­kie­te is, of mot­te wat in jou bier kom swem nie.

Ver­der is ek mal oor die sons­on­der­gan­ge in die Sen­traal-ka­la­ha­ri. As jy hier sit en kyk hoe die A­fri­ka­son in pienk en o­ran­je ag­ter die ho­ri­son ver­dwyn, is Jan Taks, N­kand­la en al die an­der sor­ge ver­ge­te.

Wat moet ’n mens be­slis doen as jy daar­heen reis?

Gee jou­self tyd. Moe­nie ’n woerts-warts reis deur die park pro­beer doen nie. Wees ook be­reid om vroeg op te staan en te wag vir die goeie goed om te ge­beur.

E­nig­iets waar­voor ’n mens moet uit­kyk of op­pas?

Jy moet heel­te­mal self­on­der­hou­dend wees. En pa­s­op vir die re­ën! Re­ën ver­an­der die paaie gou-gou in ’n le­li­ke swart turf waar­in jy gou kan vas­val.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.