KUSREISE

Met ’n 4x4, Tracks4a­fri­ca-kaart en ’n bie­tjie a­von­tuur­lus lê die mooi­ste stre­ke in Suid-a­fri­ka en wag vir jou. Oor­weeg hier­die rei­se vir ’n so­mer­va­kan­sie.

WegRy Vat Die Pad - - Inhoud -

Ag nee wat, los maar die luuk­se dub­bel­ver­die­pingstrand­huis in Vo­ël­klip vir jou op­stêrs bu­re. Dan kan hul­le maar daar op Nu­we­jaars­dag op Grot­to­s­trand deur die hor­des ver­trap word. Suid-a­fri­ka het nog ’n paar on­ge­rep­te strand­ge­bie­de oor wat nét vir die­ge­ne in voer­tuie met or­dent­li­ke grond­vry­hoog­te be­sko­re is. Maar los maar die gei­te en gie­re tuis. Die luuks­heid van dié vakansies is dat jy kan gaan waar die wind jou lei en soms kan kamp (en braai) wan­neer die lus jou beet­pak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.