WINTERBESTEMMINGS

Jy hoef nie die he­le win­ter dik­mond langs jou bin­ne­braai te staan nie. Hier is ’n paar bak­gat plek­ke.

WegRy Vat Die Pad - - Inhoud -

Die win­ter is eint­lik nie ’n sleg­te tyd vir 4x4-ry­ers nie. Aan­ge­sien groot de­le van A­fri­ka so­mer­re­ën­val kry, en die mees­te grond­paaie ’n mod­der­pap­pe­ry is in die re­ën, is die win­ter die i­de­a­le tyd om be­stem­mings te gaan ver­ken. En as jy ha­re op jou tan­de het, kan dit ook ’n an­der er­va­ring wees om in die sneeu­tyd in Le­so­tho te wees. Ons het ’n paar van ons guns­te­lin­ge uit­ge­soek.

SPRO­KIES­WÊ­RELD. Ver­geet van Eu­ro­pa, gaan kyk sneeu in Le­so­tho en laat die Ma­te­beng­pas jou a­sem weg­slaan

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.