INPAKLYS: KOS­KAS

Ge­bruik hier­die blad­sy wan­neer jy gaan in­ko­pies doen vir jul­le eks­pe­di­sie.

WegRy Vat Die Pad - - Inhoud -

Bak­be­stand­de­le

Bak­poei­er

Ka­kao

Kits­gis

Klap­per

Koeksoda

Meel (brood­meel, bruis­meel, koek­meel en mie­lie­meel)

Sui­ker

Kook­be­stand­de­le

A­syn

Bis­to

Blat­jang

Ge­bot­tel­de sou­se

Heu­ning

Ker­rie­poei­er

Kon­fyt

Kook­o­lie

Kruie en spe­se­rye

Ma­yon­nai­se

Mos­terd

O­lyf­o­lie

Stroop

Ta­bas­co

Ta­ma­tie­pas­ta

Ta­ma­tie­sous

Tan­de­stok­kies

Vla­poei­er

V­leis­af­trek­sel­blok­kies

Wor­ces­ter­sous

Drink­goed

Drank

Koel­drank

Koel­drank­poei­er

Kof­fie

Mi­lo

Tee

Vrug­te­sap

Wa­ter

Vars kos

Bot­ter/mar­ga­rien

Ei­ers

Groen­te (bv. uie, bot­ter­skor­sie, aar­tap­pels, ens.)

Jo­gurt

Hoen­der

Kaas

S­pek

Vis

Vleis

Vrug­te

In­ge­maak­te kos

A­gur­kies

Boe­lie­bief

Dro­ë­groen­te

Grond­boon­tjie­bot­ter

I­de­al-melk

In­ge­maak­te bo­ne

In­ge­maak­te groen­te

In­ge­maak­te ham

In­ge­maak­te mos­sels

In­ge­maak­te ta­ma­ti­een-uie-meng­sel

In­ge­maak­te ta­ma­ties

In­ge­maak­te tu­na

In­ge­maak­te vrug­te

Jel­lie­poei­er

Ke­ker­ert­jies

Kit­ska­pok­aar­tap­pels

Kits­nag­e­reg­te

Kits­sou­se (pak­kies)

Kon­dens­melk

Lang­le­we­melk

Lang­le­we­r­oom

Lang­le­we­vla

Melk­poei­er

O­ly­we

Pes­to

Slaai, bok­sies (bv. drie­bo­ne­slaai)

Slaai­sous

S­me­re vir brood (bv. Mar­mi­te)

Sop (blik­kies en pak­kies)

Sui­ker­mie­lies

Peu­sel­goed

Aar­tap­pel­sky­fies

Bil­tong

Dro­ë­vrug­te

Dro­ë­wors

Lek­kers

Neu­te

Ro­sy­ne

Sjo­ko­la­de

Soet­koe­kies

Sout­be­skuit­jies

Spring­mie­lies

Sty­sel

Be­skuit

Brood

Brood­rol­le­tjies

Ha­wer­mout

Koes­koes

Noe­dels

Ont­byt­graan

Pas­ta

Po­len­ta

Rys

Tor­til­las

......................................

......................................

......................................

......................................

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.