K­lip­huis­kloof­pas

WegRy Vat Die Pad - - Inhoud -

Waar is dit?

Tus­sen Ce­res en Cal­vi­nia.

GPS op die kruin

S32.201557 E19.463365

Het ek ’n 4x4 no­dig?

Die pas is uit en uit ’n 4x4-roete en nie vir groen­tjies

be­doel nie.

Wat maak die pas spe­si­aal?

Die roete be­gin by die Do­ring­ri­vier­kloof en strek oor 50 km van ru­we, rots­ag­ti­ge ter­rein tot by Ag­ter­fon­tein

se Kloof. Ver­al die laas­te ent tot by die kruin verg ’n steil klim oor klip­pe­ri­ge grond waar jy jou sto­rie moet ken. Kyk ook uit vir die prag­ti­ge (en mak­ker) “ou pos­roe­te” tus­sen E­lands­vlei en die Bie­douw­val­lei

(tus­sen Clan­wil­li­am en Wup­per­tal).

KLIPKASKENADES. As jy lus het vir ’n lek­ker 4x4-uit­da­ging, gaan ry die K­lip­huis­kloof­pas.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.