Prins Alf­red­pas

WegRy Vat Die Pad - - Inhoud -

Waar is dit?

Die Prins Alf­red­pas is die R339-grond­pad tus­sen

Knys­na en U­ni­on­da­le.

GPS op die kruin

S33.758293 E23.163135

Het ek ’n 4x4 no­dig?

Jy be­hoort mak­lik met ’n 4x2 reg te kom, maar ver­laag die band­druk tot 1,8 bar vir ’n ge­rief­li­ker rit en meer

vas­trap­ver­moë.

Wat maak die pas spe­si­aal?

Dit word be­skou as ’n Thomas Bain-mees­ter­stuk, en dank­sy meer as 200 skerp draaie is dit ’n grond­pad

p­re­trit soos min. Met ’n leng­te van 68 km is dit los­han­de die lang­ste pas in Suid-a­fri­ka en die twee­de

oud­ste pas wat steeds on­ver­an­derd ge­bruik word. Ont­hou ook, dis die Knys­na-om­ge­wing – dis prag­tig! Kyk uit vir mu­ra­sies langs die pad. Dis glo een van die hui­se wat Bain ge­hou het as huis­ves­ting vir die

ge­van­ge­nes wat aan die pas ge­werk het.

LANK SAL HY LE­WE. Die Prins Alf­red­pas is die lang­ste pas in SuidA­fri­ka en die twee­de oud­ste pas wat nog on­ver­an­derd ge­bruik word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.