Die har­de­wa­re

Selfs al kan jy nie al dié goed self ge­bruik nie, pak dit maar in. Dit sal han­dig wees as ’n Sa­ma­ri­taan jou te hulp moet snel.

WegRy Vat Die Pad - - Inhoud -

meet of daar krag is op ’n kon­tak of hoe vol ’n bat­te­ry is. drie groot­tes van so­wel pla­tas P­hil­lipspunt­skroe­we­draai­ers te hê, en dan ook ’n ek­stra klein­tjie. jy het dit nie in­ge­pak nie, gaan jy spyt wees.

1

Moer­sleu­tels. Kry vir jou ’n stel span­ners met groot­tes 8 tot 22. Maak se­ker jy het die sleu­tels om die e­we­naars en rat­kas se drei­neer­moe­re los te draai. Ont­hou: Kry jóú voer­tuig se span­ners.

2 Sok­sleu­tel­stel met ver

leng­stuk­ke. Soms kan jy net nie met ’n plat sleu­tel by daai moer uit­kom wat jy moet los­maak nie. Maak se­ker jy’t ’n sleu­tel vir jou vonk­prop­pe.

3

Mul­ti­me­ter. As jy iets van e­lek­tri­si­teit weet, kan jy

4

Skroef­bek­tang. ’n Vi­ce­grip is ’n tang en ’n klamp en kan on­ont­beer­lik wees in die veld.

5 Groot en k­lein ver­stel

ba­re moer­sleu­tels. Ja, ’n s­hif­ting, man. Dis baie be­lang­rik om ’n goeie ge­hal­te een te koop, want as dit gly, draai hy jou moer se kop rond.

6

Skroe­we­draai­ers. Dis be­lang­rik om min­stens

7

Mes­moer­tang. Le­at­her­man, Ger­ber, Vic­to­ri­nox … Kies jou wa­pen. ’n Mes­moer­tang is al­tyd nut­tig. Dit kan ver­al help om sty­we skroe­we los te kry om­dat jy ge­woon­lik ’n T-hand­vat­sel kan be­werk­stel­lig om meer w­ring­krag te kry.

8

Al­len­sleu­tels. As jy ’n al­len­sleu­tel no­dig het en

9

Tan­ge. ’n Ge­wo­ne draad­tang, lang­bek­tan­ge­tjie en, ui­ters be­lang­rik, ’n gro­te­ri­ge sy­knip­tang ( si­de­cut­ter). ’n K­lem­ring­tan­ge­tjie ( ci­r­clip

pliers) kan baie frus­tra­sie spaar. ’n Wa­ter­pomp­tang kan ook baie veel­sy­dig in die veld wees.

10

Skêr. Jy gaan dit op el­ke trip no­dig kry. Maak se­ker dis ’n grow­we skêr wat blik ook kan sny.

11 Ha­mer. Soos hul­le sê, hoe gro­ter die ha­mer, hoe klei­ner die pro­bleem. Kry ’n goeie ge­hal­te bol­pen­ha­mer.

12

Bei­tel en pons. As iets ge­breek het, kan hier­die van on­skat­ba­re waar­de wees en jy sal be­slis van jou skroe­we­draai­ers spaar.

13

Oor­brug­ka­bels.

Jum­pers wat jy in ’n on­der­de­le­win­kel koop, haal ge­woon­lik nie die paal nie. Die bes­te is om self sweis­ka­bels te koop en klam­pe aan te sit.

14

Dom­krag. Jy moet be­sluit of die dom­krag wat jy saam met die kar ge­kry het, sterk ge­noeg is. In­dien nie, kry ’n goeie hi­drou­lie­se dom­krag ( bott­le­jack) – maak net se­ker hy kan on­der die on­der­stel in­pas as die wiel pap is.

15

Vy­le. Ge­bruik saam met die ys­ter­saag om noodon­der­de­le te maak en mo­di­fi­seer tot dit pas.

16

Ys­ter­saag. Hier­mee kan jy al­les maak pas.

17

G-klamp. Pak ’n G-klamp of twee. Dis soos ’n mi­ni-bank­skroef en ’n ek­stra paar han­de.

18

Aan­ste­ker. Jy kan ook hier­mee sol­deer.

19

Sweis­bril­lens en sweis­sta­fies. As dit no­dig is, kan jy sweis met twee bat­te­rye in se­rie ge­ska­kel met twee stel­le oor­brug­ka­bels. Maak ’n sweis­bril met twee len­se, ’n ge­wo­ne don­ker­bril en duct­ta­pe.

20

K­lep­sleu­tel. Dit neem ure om ’n band met ’n vuur­hout­jie af te blaas, maar jy kan die klep tjop-tjop met jou k­lep­sleu­tel uit­draai.

21

Band­druk­me­ter. Jy kan nie hier­son­der sand­paaie ry nie.

22

Band­her­stel­stel.

Jy moet ’n rui­mer, ’n band­naald, snot­prop­pe, rub­ber­gom, ’n ek­stra klom­pie klep­pe, mushroom- prop­pe, pa­tch en so­lu­ti­on hê. 23 Band­ys­ters. Kry ’n stel en maak se­ker jy weet hoe dit werk.

24

Wiel­moer­sleu­tel. Een van daai kruis­sleu­tels met ver­skeie groot­tes sok­ke kan goed te pas kom, ver­al as jy al­looi­wie­le laat op­sit het waar­van die wiel­moer ’n an­der groot­te het.

25

Skuur­pa­pier. Pak ’n paar vel­le­tjies van ver­skil­len­de grof­he­de in.

26

Seil­tjie. ’n Seil­tjie van so­wat 1,5 m x 1,5 m waar­op jy on­der die kar kan lê ter­wyl jy her­stel­werk doen, of om on­der­de­le op neer te sit wat nie in die sand moet kom nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.