Die sag­te­wa­re

Dis die k­lein goed­jies wat op die ou end die groot ver­skil kan maak.

WegRy Vat Die Pad - - Inhoud -

1

Vyf li­ter mo­tor­o­lie. Vir die

wis en die on­wis.

2

Pot veel­doel-ghries. Jy gaan ghries no­dig kry.

3

Krag­stuur­o­lie. Of­te­wel ou­to­ma­tie­se trans­mis­sie­vloei­stof.

4

Pe­ne­treer­o­lie. Kies tus­sen Q20, WD-40, Wynn’s No. 5, S­pan­jaard en an­der.

5

Twee bot­tels rat­ka­s­o­lie.

Dit kom nie net in die rat­kas­te nie, maar ook in die e­we­naars.

6

Ou lap­pe. As jy o­lie van iets moet af­vee, gaan óf die ou lap­pe, óf jou ka­kie­broek in die slag bly.

7

Rem­vloei­stof. As ’n pyp breek of vloei­stof lek uit, is ek­stra al­tyd nut­tig.

8

Pak­stuk­si­li­kon. Dit help om bv. ’n gas­ket te maak.

9

Vul­ka­ni­seer­band. Kies ’n soort waar­mee jy ver­koe­ler­py­pe kan reg­maak. 10 I­so­leer­band. Rooi en swart, vir po­si­tief en ne­ga­tief.

11

Hand­rei­ni­ger. Skot­tel­goed­seep kan ook werk.

12

Duct­ta­pe. Kies ’n sterk soort.

13

Sol­deer­sel. As jy ’n draad ge­sol­deer het, hou die kon­nek­sie so­veel lan­ger.

14

Se­ke­rings. Kyk in jou mo­tor se fu­se­box watter soort hy ge­bruik.

15

Gom. Pak su­perg­lue, kon­tak­gom, e­pok­sie en staal­e­pok­sie in.

16

Ka­bel­re­pies. Vat som­mer ’n paar ver­skil­len­de groot­tes saam.

17

E­lek­trie­se draad. Vat so­wat 2 m elk van ver­skil­len­de dik­tes met klam­pies wat va­s­krimp.

18

Draad. Vat ’n stuk dun bind­draad en ’n stuk dik blou­draad saam.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.