Richtersveld

Dis ’n wê­reld van rot­se, klip­pe, die­re en tem­pe­ra­tuur­ui­ter­stes wat wyds­been staan oor die g­rens tus­sen Suid-a­fri­ka en Na­mi­bië. En jy móét dit er­vaar.

WegRy Vat Die Pad - - Inhoud -

Waar is dit?

Die Richtersveld is ’n ge­bied tus­sen Suid-a­fri­ka en Na­mi­bië en be­staan uit twee de­le. Die Ai-ais-richtersveld-oor­grens­park is ’n na­si­o­na­le park en lê ge­deel­te­lik in Na­mi­bië en ge­deel­te­lik in Suid-a­fri­ka. Die Richtersveld-ge­meen­skaps­be­wa­rings­ge­bied g­rens aan die sui­de van dié park in Suid-a­fri­ka.

Hoe­kom moet ek gaan?

Of jy nou ’n on­ge­rep­te wil­der­nis, die ei­e­soor­ti­ge kul­tuur van die Na­mas of die oor­vloe­di­ge stil­te wil er­vaar, die Richtersveld be­hoort bo aan jou em­mer­skop­lys te wees.

Die Richtersveld is pu­re woes­tyn, maar be­vat le­we. Dis ’n wê­reld van half­men­sen ko­ker­bo­me, Na­main­wo­ners en di­a­mant­sto­ries.

Die om­ge­wing is ’n ge­o­lo­gie­se lus­hof, met hoë ber­ge, diep klo­we, wye vlak­tes en in­druk­wek­ken­de rots­for­ma­sies. Het jy ge­weet dit word as die e­nig­ste droë bi­o­di­ver­si­teits­pa­ra­dys in die wê­reld be­skou? Van die na­tuur se mees seld­sa­me woes­tyn­vet­plan­te en plan­te, soos die half­mens- en bas­ter­ko­ker­boom, kom hier voor.

In die dor­re wê­reld sal jy ver­baas wees oor hoe­veel die­re jy kan sien. Be­hal­we vir om­trent 200 vo­ël­spe­sies – van wit­kruis-tot vis­a­ren­de – is hier tal­le rep­tie­le, s­ker­pi­oe­ne en spin­ne­kop­pe. Hier is ook vaal­rib­bok­ke, berg­se­bras, koe­does en hier en daar ’n lui­perd.

Bes­te tyd om te gaan

Dis blom­me­tyd tus­sen Ju­nie en Ok­to­ber. Dan is die Richtersveld op sy mooi­ste. Die tem­pe­ra­tu­re is meer aan­ge­naam tus­sen Maart en Ok­to­ber (maar dit kan oor dié tyd­perk nog steeds baie warm word). Ver­my hoog­so­mer, wan­neer tem­pe­ra­tu­re tot 50°C kan styg. Re­ën is skaars, maar wees ver­sig­tig vir blits­vloe­de as dit wel re­ën in die win­ter.

Hoe lank gaan dit duur?

Die Richtersveld is ’n gróót plek en boon­op ver van e­ni­ge hoof­stad af. Moe­nie vir min­der as ’n week kom kui­er nie.

LE­WEN­DIG. Hier is nie net klo­we en rot­se nie, maar ook meer as 200 vo­ël­spe­sies en ver­skeie bok­soor­te. ON THE CO­VER Bring your bi­no­cu­lars, be­cau­se the Na­ma­qua Park is a gre­at pla­ce to tick off bi­rds li­ke t­his Gos­hawk from your bi­rd wa­t­ching list.wa­t­ching l

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.