Nor­man­dien

Waar is dit?

WegRy Vat Die Pad - - Inhoud -

Ne­w­cas­t­le, K­wazu­lu-na­tal

GPS op die kruin

S27.957016 E29.662677

Het ek ’n 4x4 no­dig?

In goeie weer sal ’n 4x2 met goeie grond­vry­hoog­te ook die mas op­kom.

Wat maak die pas spe­si­aal?

Dit is on­ge­twy­feld een van die móét-ry-grond­pad­pas­se in K­wazu­lu-na­tal en bied steil op­draan­des, haar­naald­draaie, sig­sag­paaie en prag­ti­ge uit­sig­te. Die pas het ’n goeie ry­op­per­vlak en die so­wat 35 km sal jou ’n uur be­sig hou, maar dit gaan ’n lék­ker uur wees. Pak jou ka­me­ra in, want jou vrien­de gaan jou nie glo as jy vir hul­le ver­tel hoe mooi dié wê­reld is nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.