Van Zyls­pas

WegRy Vat Die Pad - - Inhoud -

Waar is dit?

Van Zyls­pas is in die Ka­o­ko­land, na­by O­kang­wa­ti in die ver­re noord­wes­te van Na­mi­bië.

GPS op die kruin:

S17.63638 E12.71013.

Het ek ’n 4x4 no­dig?

Kry al jou am­mu­ni­sie ge­reed, vir hier­die pas het jy la­e­s­trek, ’n e­we­naar­slot, goeie grond­vry­hoog­te en or­dent­li­ke ban­de no­dig. Jy moet Van Zyls­pas ook liefs nie al­leen ry nie. Be­lang­rik, daar is ’n “gent­le­men’s agreement” dat men­se die pas net van oos na wes ry, nie an­der­kant om nie om­dat dit een­vou­dig te steil is.

Wat maak die pas spe­si­aal?

Jy kry net twee soor­te 4x4-be­stuur­ders: dié wat Van Zyls­pas al ge­ry het, en dié wat droom om dit te ry. Dit het teg­nie­se uit­da­gings, maar dis ook nie so lank dat jy vir ure met hin­der­nis­se suk­kel nie. Ter­wyl jy die pas pro­beer baas­raak, gaan jou oë die heel­tyd voor jou wees, maar daar is uit­kyk­pun­te om die Ma­rien­fluss, doer ver on­der jou, te be­won­der.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.