Nau­des­nek

WegRy Vat Die Pad - - Inhoud -

Waar is dit?

Die pas is in die om­ge­wing van R­ho­des en Ma­cle­ar in die Oos-kaap. Dis op ’n punt waar die Ma­lo­ti-, Dra­kens­ber­ge en Wit­te­ber­ge by­me­kaar­kom.

GPS op die kruin

S30.764752 E28.105529

Het ek ’n 4x4 no­dig?

In re­ën- en sneeu­weer sal jy nie son­der ’n 4x4 oor die pas kan kom nie.

Wat maak die pas spe­si­aal?

Dis die een kerf wat by­na el­ke 4x4-be­stuur­der op sy belt wil hê en bied vol­op haar­naald­draaie. Hou maar die as­ma­pom­pie by­der­hand. In die win­ter is dit by­na ge­waar­borg dat jy mis, sneeu of don­der­storms sal te­ë­kom. Nau­dés­nek is die twee­de hoog­ste grond­pad in Suid-a­fri­ka en deel van ’n knoets i­ko­nie­se berg­pas­se (lees meer op bl. 36). Dis net 32,5 km lank, maar gee jou­self heel­wat tyd om dit te ry. Be­rei jou ook voor vir nood­ge­val­le, want jy sal min an­der voer­tuie op die pas te­ë­kom.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.