Bad­plaas

Ver­ken die ag­ter­paaie in M­pu­ma­lan­ga tus­sen Bad­plaas en Bar­ber­ton, en gaan kui­er vin­nig in S­wa­zi­land.

WegRy Vat Die Pad - - Inhoud -

Waar is dit?

Wan­neer jy uit Bad­plaas in die rig­ting van Bar­ber­ton ry, kry jy die R541 op reg­ter­kant. Dié pad sal jou ook ui­t­ein­de­lik in Bar­ber­ton af­laai, maar met ’n mooi om­pad deur die Son­gim­velo-wild­re­ser­vaat.

Hoe­kom moet ek gaan?

Die R380-teer­pad is die mak­lik­ste en gewildste roete tus­sen Bad­plaas en Bar­ber­ton. Maar as jy in ’n a­von­tuur­lus­ti­ge bui is en selfs ver­by S­wa­zi­land wil skuur op ’n lek­ker ag­ter­pad, kies die R541.

Die M­pu­ma­lan­ga-toe­ris­me­o­wer­heid ad­ver­teer die ge­bied as ’n “Wild Fron­tier” en hoe­wel die eer­ste 20km teer­pad is, is jy jou kort voor lank tus­sen die dra­ma­tie­se lo­wer­groen ber­ge van die Son­gim­velo-wild­re­ser­vaat.

Hier is geen pad­stal­le of snuis­te­ry­win­kels langs die pad nie. Dis net jy en die stil­te van ’n af­ge­leë berg­pas. Wees op die uit­kyk vir se­bras, blou­wil­de­bees­te, rooi­har­te­bees­te, wa­ter­bok­ke en bles­bok­ke in die re­ser­vaat.

Ná die pas sluit die pad by die R40 aan. Die Jo­sefs­dal-grens­pos tus­sen Suid-a­fri­ka en S­wa­zi­land is net 2 km weg en jy kan mak­lik ’n draai in ons buur­land gaan ry (Suid-a­fri­ka­ners het nie ’n vi­sum no­dig nie en kry bloot ’n stem­pel in hul­le pas­poort by die g­rens). As jy eg­ter nie daar­voor lus het nie, kan jy noord hou en vir 40 km op die R40-teer­pad ry – ’n pad wat self ’n paar mooi draaie maak. As jy in Bar­ber­ton aan­kom, gaan maak ’n knerts by die ou­wê­reld­se P­hoe­nix-ho­tel om jou reis or­dent­lik af te sluit.

Bes­te tyd om te gaan

Om­dat die weer so ge­ma­tig is in hier­die deel van Suid-a­fri­ka, is dit eint­lik heel­jaar ’n lek­ker roete om te ry.

Hoe lank gaan dit duur?

Die pas is 110 km lank en be­hoort jou vir so­wat 3 uur be­sig te hou.

AL­LE PAAIE LEI NA RO­ME. Die R541-grond­pad deur die Son­gim­velo-na­tuur­re­ser­vaat lei jou met ’n mooi roete tot in Bar­ber­ton.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.