Sa­ni­pas

WegRy Vat Die Pad - - Inhoud -

Waar is dit?

Sa­ni­pas is dus­kant die dor­pie Hi­me­vil­le in die Dra­kens­ber­ge van K­wazu­lu-na­tal, op die pad na Le­so­tho. Jy ry op die kruin deur ons buur­land se g­rens.

GPS op die kruin

S29.584477 E29.285431

Het ek ’n 4x4 no­dig?

Daar is heel­wat be­stuur­ders wat Sa­ni in 4x2’s of sag­te veld­ry­ers pak, maar waag dít liefs net in die so­mer. As daar e­nig­sins sneeu of re­ën ge­val het, moet jy ’n 4x4 met goeie grond­vry­hoog­te en die reg­te ban­de hê. En as daar ys is, moet jy lie­wer ver­by hou, ten­sy jy sneeu­ket­tings het.

Wat maak die pas spe­si­aal?

Al­hoe­wel Sa­ni nie die moei­lik­ste pas is nie, is dit een van die be­kend­stes on­der veld­ry­ers. Die pad klim skerp teen die Dra­kens­ber­ge uit, met ’n paar haar­naald­draaie aan die bo­kant. En met el­ke draai word die wê­reld om jou meer spro­kies­ag­tig. Jy sal suk­kel om mooier te kry.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.