KEN JOU PLEK

WegRy - - FOTO-MECHANIC -

As jy ver­wag dat die­re en vo­ëls al­tyd dood­stil in ’n oop­te gaan staan om vir jou fo­to te po­seer, moet jy nou maar jou va­kan­sie kan­sel­leer en lie­wer ’n die­re­tuin be­soek.

Wil­de die­re staan dik­wels teen be­si­ge ag­ter­gron­de soos tak­ke, bos­se of rot­se, waar hul­le kan skuil teen roof­die­re of ska­du kan kry.

As jy re­a­lis­tie­se fo­to’s wil neem, be­nut die om­lig­gen­de om­ge­wing en sluit dit by die fo­to in. Dit ver­tel ’n sto­rie oor die dier of vo­ël se bly­plek. Die ge­heim is om daar­die gaping

Ver­be­ter jou na­tuur­le­we­fo­to­gra­fie­vaar­dig­he­de deur Vil­liers se fo­to­gra­fie-app, in die App­sto­re of Goo­gle Play-win­kel af te laai. Be­skik­baar vir slim­fo­ne en ta­blet­te.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.