Nóg ’n Hon­da-sport­nuts­voer­tuig

WegRy - - RYGOED -

Hon­da se BR-V, ’n kom­pak­te sport­nuts­voer­tuig wat in A­sie­se mark­te met die Re­nault Dus­ter mee­ding, is in Suid-A­fri­ka be­kend­ge­stel.

Hy’s u­niek in sy seg­ment dank­sy ’n der­de ry sit­plek­ke wat plek vir se­we in­sit­ten­des bied. Ons praat hier waar­skyn­lik van kin­ders in daai der­de ry, maar dit kan han­dig te pas kom vir ’n ma-se-taxi.

Plaas­lik sal die BR-V net aan­ge­dryf word deur die 1,5 li­ter i-VTEC-pe­trol­en­jin wat 88 kW krag en 145 Nm wring­krag le­wer. Die e­nig­ste keu­se is tus­sen ’n ses­gang-hand­rat­kas en ’n pal­wis­sel-ou­to­ma­tie­se rat­kas (’n CVT-rat­kas, wat staan vir Con­ti­nu­ous­ly Va­ri­a­ble Trans­mis­si­on).

Pry­se wis­sel van R238 900 vir die in­tree-vlak-hand­rat­mo- del, tot R288 300 vir die top­mo­del met ’n CVT-rat­kas.

Die prys sluit ’n waar­borg vir vyf jaar of 200 000 km in, as­ook AA-pad­by­stand van drie jaar. Com­fort- en E­le­gan­ce-weer­ga­wes het ’n diens­plan van twee jaar of 30 000 km.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.