Ford ver­groot E­ve­rest-reeks plaas­lik

WegRy - - RYGOED -

Tot dus­ver kon die Ford E­ve­rest nie juis hond haar­af maak teen­oor die Toyo­ta For­tu­ner nie, moont­lik om­dat die E­ve­rest net twee mo­del­le het teen­oor die For­tu­ner se agt.

Soos ons voor­heen be­rig het, het Ford dié kwes­sie reg­ge­stel met nie min­der nie as ses toe­voe­gings tot die E­ve­rest-reeks.

Dit is die ge­volg van ’n R2,5 mil­jard-be­leg­ging in Ford se plaas­li­ke aan­leg­te waar die E­ve­rest en Ran­ger ge­bou word – en waar laas­ge­noem­de reeds vir 148 mark­te in A­fri­ka, die Mid­de-Oos­te en Eu­ro­pa ver­vaar­dig word.

On­der die nu­we E­ve­re­st­mo­del­le is ’n 2.2 TDCi XLS 4x4 met ’n 6-gang­hand­rat­kas. Die an­der vyf mo­del­le sal 4x2-mo­del­le wees in ’n keu­se van af­wer­kings­vlak­ke en met die op­sie van ’n hand­rat- of ou­to­ma­tie­se rat­kas – wat lyn­reg met die For­tu­ner 2.4 GD-6 Rai­sed Bo­dy-mo­del­le mee­ding.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.