EK WIL OOK GAAN!

WegRy - - BESTEMMING -

BES­TE TYD: Heel jaar, maar na­tuur­lik is die war­mer so­mer­maan­de lek­ker­der. Hou eg­ter in ge­dag­te dat lod­ges en va­kan­sie­oor­de, ver­al op die kus, ge­du­ren­de De­sem­ber stamp­vol raak. Be­spreek lank voor­uit. VEI­LIG­HEID: Ons het nooit e­ni­ge pro­ble­me op hier­die toer ge­had nie. Ons is wel ge­waar­sku dat die si­tu­a­sie meer on­sta­biel is noord van In­has­soro, waar Re­na­mo- en F­re­li­mo-mag­te meer ak­tief is. Hou die Fa­ce­book-blad D­ri­veMoz dop vir die jong­ste in­lig­ting. BRAND­STOF: Orals be­skik­baar. Pe­trol is

en die­sel is – maak se­ker jy vra vir die reg­te een. KON­TANT: Die mees­te plek­ke in die Sui­de aan­vaar rand, maar dit is ’n goeie i­dee om me­ti­cais by­der­hand te hê vir die mar­kies en klei­ner win­kels. Jy kan me­ti­cais by een van die tal­le OTM’s trek. Vi­sa-kaar­te word die al­ge­meen­ste aan­vaar. TAAL: ’n Ba­sie­se ken­nis van Por­tu­ge­se fra­ses sal de­fi­ni­tief help, maar ons het ge­vind dat die mees­te men­se in win­kels, vul­sta­sies, re­stau­ran­te en lod­ges in die gro­ter dor­pe En­gels­mag­tig is. VER­BLYF: Be­spreek lank voor­uit vir die De­sem­ber-va­kan­sie. Ons het by Estre­la de Ma­na­nis­se (S­tar of Moz-lod­ge) in In­has­soro ( sta­rof­moz@gmail.com, 079 530 3674), Sunset Be­ach Lod­ge na­by Xai-Xai ( in­fo@ suns­et­be­a­chlod­ge.com, +258 863 573 296) en die A­guia Pesquei­ra-kam­peer­plek in die Lim­po­po Na­si­o­na­le Park ( salin­hal@y­a­hoo. com, +258 84 3011 719) ge­bly.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.