WegRy se eie Ker­skous!

Ag, wie het nou lus vir die Ons het in die gaan rond­kyk vir prak­tie­se ge­sken­ke vir 2017. K­lik op win­kel.weg.co.za

WegRy - - TOERUSTING -

ESCAPE GEAR-DOKUMENTHOUER

Op ’n oor­grens­reis is daar al­tyd ’n mag­dom van pa­pie­re wat moet saam­pie­kel: pas­poor­te, voer­tuig­re­gis­tra­sies, reis­pro­gram, kamp­plek­be­spre­kings, per­mit­te en wat nóg. Daar­om is hier­die taai dokumenthouer, ge­maak van die­self­de sterk ka­toen­seil as waar­mee Escape Gear hul­le le­gen­da­rie­se sit­plek­oor­trek­sels ver­vaar­dig, so ’n prak­tie­se Kersgeskenk.

JONSSON WORKWEAR-KORTMOUBOSHEMP As jy in die veld is, soek jy ’n taai, maar ge­rief­li­ke hemp wat nie na twee dae flen­ters gaan wees nie. En as dit by taai kle­re kom, sit min ver­vaar­di­gers vir Jonsson Workwear ore aan. Die na­te wat die hard­ste werk, het elk drie rye stik­sels en daar is twee bors­sak­ke, met die WegRy- lo­go op die bors ge­bor­duur. Be­skik­baar in ka­kie en lig­bruin.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.