DIE RE­ËL VAN DIE VLAE

WegRy - - FOTO-MECHANIC -

Die mees­te kuns­te­naars en fo­to­gra­we ken reeds die Be­gin­sel van Der­des. Men­se plaas ge­woon­lik in­stink­tief die on­der­werp (soos ho­ri­son­ne) in die mid­del, maar ter wil­le van die ba­lans moet jy dit ver­my. Ver­deel in jou gees­tes­oog die fo­to in ne­ge blok­ke, en mik lie­wer om daar­die e­le­men­te na­der aan die ly­ne van daar­die blok­kies te plaas.

Kyk by­voor­beeld na die fo­to hier­bo,

Ver­be­ter jou na­tuur­fo­to’s deur Vil­liers se fo­to­gra­fie-app, in die App­sto­re of Google Play S­to­re af te laai. Be­skik­baar vir slim­fo­ne en ta­blet­te.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.