Her­win – deur ’n trein

WegRy - - BRIEWE -

In­re­ak­sie­op­een­van­dieOeps-oom­blik­ke wa­tons­opFa­ce­book­ge­pu­bli­seer­het,het Ot­toRaaphier­die­kos­te­li­ke­sto­rie­ge­deel.

Baie ja­re ge­le­de het die trein­spoor tus­sen S­wa­kop­mund en Wal­vis­baai baie na­by aan die see ver­by­ge­loop. My swa­er en my ou­ers was met die 4x4 en ’n klomp vis­stok­ke in die om­ge­wing. Maar daar sit hul­le toe vas, met die ge­ty wat in­kom. Hul­le het ge­kar­ring en vet­ge­gee, maar die 4x4 het ál die­per vas­ge­val. La­ter het wa­ter by die ven­sters be­gin in­stroom.

Die vol­gen­de oom­blik hoor my pa die trein. Om­dat dit al sterk ske­mer was, het hy die ma­sji­nis se aan­dag ge­trek. Die trein gooi toe an­kers, en die trein­dry­wer vra wat fout is. Baie ver­leë ver­tel my pa dat hy vas­sit. Die ma­sji­nis dink toe dit is ’n groot

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.