Subaru gaan groot. Let­ter­lik

WegRy - - RYGOED -

FAMILIESAKE. Die S­por­ta­ge is fa­mi­lie van die Hyun­dai Tu­c­son (oor­kant­ste blad), om­dat Hyun­dai Kia be­sit. Tog is daar heel­wat ver­skil­le tus­sen die twee. Subaru spe­si­a­li­seer ge­woon­lik in ’n paar din­ge. Goed soos hul­le le­gen­da­rie­se, ho­ri­son­ta­le vier­si­lin­der-bok­ser­en­jins, vier­wiel­aan­dry­wing, ef­fen­se mal tyd­ren-ge­ïn­spi­reer­de WRX’e en hul­le hi­per-be­trou­ba­re sta­sie­wa­ens wat lek­ker grond­pad ry.

Maar in A­me­ri­ka het hul­le on­langs ’n kon­sep­voer­tuig ge­naamd die VIZIV-7 be­kend ge­stel. En hy is al­les­be­hal­we klein. Hy be­hoort min of meer die­self­de groot­te as Mer­ce­desBenz se GLS te wees, met ’n vol­le der­de ry sit­plek­ke, van­daar die “7” in sy naam. Die VIVIZ-7 is een van drie nu­we drie-ry-sport­nuts­voer­tuie wat Subaru in 2018 in A­me­ri­ka gaan be­kend­stel. Dit ont­sluit ’n nu­we seg­ment vir hul­le.

Hou in ge­dag­te dat Subaru ge­deel­te­lik deur Toyota be­sit word, wat self reeds drie groot sport­nuts­voer­tuie in die­self­de mark het. Dit is die High­lan­der, ’n 8-sit­plek- sag­te veld­ry­er; die Se­quoia, ’n sport­nuts­voer­tuig ge­ba­seer op die groot Tun­dra­bak­kie; en laas­tens, die Land Crui­ser – wat in SA be­kend is as die Land Crui­ser 200.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.