ONT­HOU

WegRy - - RYGOED -

Hier­die is n lys van wat ons dink die bes­te voer­tuie in hul­le on­der­skeie seg­men­te is. Dit be­te­ken nie dat die an­der voer­tuie in hier­die seg­men­te ge­mors is nie. In som­mi­ge seg­men­te – en hier dink ons ve­ral aan dub­bel­ka­juit­bak­kies – is die ver­skil n po­lo­nie­skil­dik­te (ty­dens n de­pres­sie en n droog­te) en moes ons ha­re kloof om n wen­ner aan te wys.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.